You are viewing a single comment's thread from:

RE: Uses for empty 5 liter bottles- channeling a broken gutter.

in #diy6 years ago

Hehe, dankie :) Soos my Pa sou sê, "Dis nou nie n mooi plan nie, maar dit is n plan" :)
Ja dit was n vreeslike donderstorm. @zalife'le in die noordelike voorstede het sommer gholfbal grootte hael gehad. Gelukkig was dit net baie geraas en sagte reën hier by ons. Teddy was nie so seker van hierdie hele spulletjie nie maar hy het net op my skoot kom lê en lustig gesnork :)