Sort:  

Nee... hy het nie 'n spesifieke spitbraai basting nie... maar na ek my skapies/varkies gespuit het ens, dan gebruik ek bietjie gewone Jimmy's Steakhouse om te baste soos wat hy gaar word.