Sort:  

Hehehe @vanzyl, dis my plan :)
Hoop jy geniet Steemit sover, die currency is baie af op die oomblik maar sal weer optel so hou aan!

Baie dankie. Ek maak nie regtig SBD nie so ek warry nie regtig of dit op of an af gaan nie. Ek try net meer leer oor cryptocurrency.