Sort:  

About 2 hours drive from Kimberly. 😀eish loadshedding now 4 hours now then again tonight 4 hours....

Oh that's nice to here so you live in Capetown now?

Indeed. Table View side. West Coast.

I know 😔😔😔

I lived in Kimbery for a year or so with my ouma when I was a kid.

I also lived in Orania as an adult for 2 years.

It's actually nice to meat people here on Hive from our own country. Are you English or Afrikaans?

I am Afrikaans. But in Orania I am called a soutie because I do not speak their level of Afrikaans.

Maar ek praat Afrikaans elke dag by die werk. Daar is baie Afrikaanse mense op site en dan is daar die kleurling mense en ek gesels mos met hulle ook.

Ek kom oor weg met almal daar.

Ah dis goed man ja eks ook Afrikaans. Ek praat maar net Engels op Hive en so.

O ja goeie more het jy lekker geslaap?

Nie genoeg nie. Ek is by die werk, maar ek gaan nie heeldag hier wees nie. Ons is besig op n skip in die hawe.

Maar my een vriend het kom kuier van Orania so ons braai vanaand.

Kom ons braai haai haai 🙃😀😄klink lekker man klink rerig lekker. Ons Gan ook braai vanaand. 😀😀😀

Ja die slaap storie praat ek nie oor nie Kan nie slaap as waaier af is nie. 😪