waterlemoen koek

in #limpopo6 years ago

WATERMELOEN KOEK
Drie en 'n half koppie flour
Twee koppies fijn wit suiker
Een koppie boter en 'n koppie melk
3 teelepels bakpoeier
die wit van 6 eiers, stijf geklop
Dang meng jij 'n half koppie boter,
'n koppie suiker
'n driekwart koppie melk
1 koppie rosijne, met die pitte daaruit gehaal
2 koppies flour
2 teelelpels bakpoeier, en gooi 'n bietjie vanilje of lemoen essens in,
En kleur die laaste mengsel met cochenilje (rooi kleursel) en gooi in die middel van die pan en die eerste, wit gedeelte van die kook gooi jij mooi rondom die rooi en bak dit so dat als dit oopgesnij word, dat dit soos 'n waterlemone lijk.

Sort:  

thank you for vote