You are viewing a single comment's thread from:

RE: Making a living from steemit. Is it possible?

in #steemit6 years ago (edited)

Jy moet elke dag skryf. Jy moet kommunikeer en jou naam opbou. Ek belowe jou as jy die raad volg dan gaan jy binne 'n jaar kan lewe op die geld. Ek het lankal vir jou gesê om education te skryf. Skryf vir ons begripstoetse met vrae en antwoorde en ek sal jou verkeerd bewys. Sorg net dat dit jou eie stories is en dat jy jou spelling ordentlik check. Gaan kyk bietjie na die posts daar op steemiteducation en moenie vir my sê jy kan dit nie doen nie. Jy moet net uithou en aanhou en luister. Jy kan skryf, jy kan altyd weer 'n storie skryf 'n hoofstuk per dag asook een education post. Sorg dat jy die regte tags ook gebruik sodat jy iewers raakgesien word. Bitcoin het niks hiermee te doen nie. Jy kan sell order insit op luno en wag tot die prys klim. Bou jou steem en bou jou naam. Moenie dink aan geld vir eers nie.

Sort:  

die bitcoin was n ongelik dog ek het dit uit gevee sal dit nou fix. dankie