You are viewing a single comment's thread from:

RE: Born from Necessity - The humble beginnings of my new business

in #sustainableliving3 months ago

Jy moet lat ek vir jou bietjie songedroogde tamatie asyn reduksie n en maroela asyn reduksie stuur om te proe, beste ding vir n lekker stukkie plankie steak.
Maroela asyn is tweekeer gefermenteer in n prosess wat twee jaar vat, daarna word dit vir ongeveer 14 uur stadig afgekook. Die smaak van hierdie asyn is verbasend soet, en hy gaan briljant saam met n gebraaide varkie of selfs n skaapie, Die sundried tomato vinagar reduction aan die anderkant is uitstekend met n lekker rooivleis, dit woird gemaak deur om songedroogde tamaties in bruinasyn af te kook oor 8-12 uure, daarna word knoffel en ander speserye bygevoeg en n klein bietjie olyf olie word ingemeng. Dis skoon bevok... is heelmoontelik die beste beskrywing wat ek kan gee LOL

Sort:  

MA SE TJOPS! ... Nou praat jy!

Ek is vir 'n dag of twee nog in die Kaap, maar sal kontak maak as ek weer in GP is laat jy stuur... sal !LUV om te proe.

!BBH
!PIZZA
!WINE

@breezin! Your Content Is Awesome so I just sent 1 $BBH (Bitcoin Backed Hive) to your account on behalf of @braaiboy. (1/20)

stunning, ek glo jy het nog my nommer, laat weet maar