You are viewing a single comment's thread from:

RE: Christmas long gone really? What great food we made, not the same as always.

in Foodies Bee Hive5 months ago

Dit lyk net te lekker!

Jy moet bietjie kyk op @braaiboy se blog, hy doen n Daily Flame post waar jy jou Braai fotos kan pos en dan is daar n kans om n HSBI te wen elke dag!

Sort:  

Thanks for the shoutout @zakludick ... en ja, @tigermom ... kom maak 'n draai daar by die #dailyflame om my blog (gaan kyk op "all posts" want hulle is nie op my hoof blog nie) - Soos Zak sê: daar is elke dag 'n nuwe kompetisie.

🔥 🔥 🔥

Hey @braaiboy ja sure ek sal bietjie kyk na jou posts baie dankie vir die upvotes waardeer dit baie. 😉